Clayton Moore

Clayton Moore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jack Carlton Moore[1]
Geboorte (1914-09-14)14 September 1914
Sterfte 28 Desember 1999 (op 85)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Dawn Angela Moore Gerrity (adopted dogter)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1934–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clayton Moore (14 September 1914 – 28 Desember 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jesse James Rides Again (1947), G-Men Never Forget (1948), en The Lone Ranger (1956), en in die televisiereeks The Lone Ranger (1949).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named independent

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy